Idyl Rooibosthee 80 zakjes | 8717275017450

Idyl Rooibosthee 80 zakjes
Idyl Rooibostee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus linearis, ‘n plant wat slegs in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedseltegnoloë van reg oor die wereld se belangstelling geprikkel. Idyl rooibosthee bevat geen kafeïen en baie min tannien, maar is hoog in anti-oksidante en minerale. As ‘n ware veelsydige produk kan Idyl rooibostee gebruik word in ‘n verskeidenheid geregte soos marinades, sop en bredies.
Ingredienten
Gedroogde verse delen van rooibos (aspalathus linearis)
Herkomst: Zuid-Afrika
Gebruik
Voeg kookwater bij en laat een paar minuten trekken.
1 theezakje is voldoende voor 1 pot thee.
Droog en afgesloten bewaren.
Fabrikant
Idyl BV
Bosberg 41
7271 LE  Borculo
ean: 8717275017450

Prijs: 5.52  (klik hier voor meer informatie)

Dit vind je misschien ook leuk...